Arista Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arista Guesthouse bied kamers wat vir selfsorg of met ontbyt bespreek kan word en is in die lowerryke woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.
Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe. Akkommodasie by Arista Gastehuis beskik oor 9 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.
Elke kamer het gratis WiFi-internettoegang, lugversorging, 'n yskassie, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Heerlike middag- en aandetes kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die gastehuis beskik ook oor braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Lughawe, pendelvervoer en wasgoeddienste is ook beskikbaar indien gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Svetlana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Arista Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang