Successfully reported
+85

Ark Gastehuis and Williston Mall

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hodson Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ark Gastehuis en Williston Mall is geleë binne die wêreldbekende Williston Mall, 'n kreatiewe en prettige toeristebestemming.

Perfek vir artistieke gaste wat op soek is na 'n vriendelike en huislike ervaring. Geleë in Williston, is die gastehuis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike buitengewone oornagplek of langer verblyf. Die gebou is in 1905 gebou en was voorheen 'n kosskool vir meisies. Die eiendom word deur twee kunstenaars bestuur en is uniek versier om hul styl te weerspieël.

Verblyf by Ark Gastehuis en Williston Mall bestaan uit 8 kamers, wat uniek en kunstig versier is, en almal het toegang van buite. Hierdie kamers is toegerus met en suite-badkamers, met een kamer met 'n bad en die ander 7 met 'n stort. Ander geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe en peuselhappiesmandjies. 5 van die kamers het lugversorging en 3 met waaiers. TV met geselekteerde kanale. Kamers word op 'n kamer-alleen-basis bespreek, maar ontbyt kan vooraf teen ekstra koste gereël word. Gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis beskik oor 'n klein plonspoel, karnaval-speelarea, braai-area en 'n gemeenskaplike sitkamer met bordspeletjies, boeke en legkaarte. Die groot erf bied ook 'n verskeidenheid aandenkings uit vervloë dae, 'n skattejag en 'n plaaslike handwerkwinkel genaamd die Williston Mall.

Veilige parkering van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Die Ark is naby winkels, 'n ou NG kerk, museum, restaurant en ander geriewe in die dorp geleë.

As jy 'n unieke, kunstige en vriendelike Karoo-ervaring wil hê, waar 'n gastehuis meer as net 'n kamer is; is dit die plek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hendré P
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, gemaklik en baie interessant. Baie interessante gastehuis en vriendelike gasheer! Ons het dit baie geniet. Oulike plek vir kinders!
Jul 2025
Albert O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Skoon, netjies en uitstekende ligging!
Jul 2025
Leon B
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Belewenis. Oulike plekkie met die vriendelike gasheer en gasvrou. Jy verkyk jou aan al die dinge daar, asook al die stories wat daarmee saamgaan.
Mei 2025
Disa D
Saam met lewensmaat
5.0
As above. It was a very unique experience. Colourful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Nicolene V
Gesin met klein kinders
5.0
It was great. It was great! I will highly recommend it to anyone who is travelling out that way. We will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Hodson Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ark Gastehuis and Williston Mall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hodson Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e92c91fe08a14fb84049f341d6e871b8c069798fdf90fa6012f828fb722eb5a283b547d4332fbfe5710acc746d0c8abaf59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 3 Hodson Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.342135478614 20.91655254364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang