Ark Gastehuis and Williston Mall
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slopie Se Kooi
-
Rates displayed are on a room-only basis.
- Lyfie se Katel
-
Rates displayed are on a room-only basis.
- Lewiesa se Matras
-
Rates displayed are on a room-only basis.
- Suikerkannetjie
-
Rates displayed are on a room-only basis.
- Aasblom
-
Rates displayed are on a room-only basis.
- Bokgesiggie
-
Rates displayed are on a room-only basis.
- Viooltjie
-
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen kook van kos in die kamers nie. Geen persoonlike gasstowe of enige gas- of elektriese toestelle mag in die kamers gebruik word nie. Geen nie-gas besoekers in kamers of perseel nie. Geen harde musiek op die perseel nie. Troeteldiere volgens afspraak, op huurkontrak en met eie beddens. Ontbyt kan teen ekstra koste by die gastehuis bespreek word indien nodig. Dit moet ten minste een dag voor inklok gedoen word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hodson Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang