Arniston Lapa
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4 Commando Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R2 400 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Arniston Lapa is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Arniston, naby die strand en die hotel, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping geleë en is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers is bo geleë en het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die sesde slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne, ekstra komberse en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Hierdie eiendom beskik oor 2 goed toegeruste kombuise met 'n stoof, oond, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die leef- en eetareas het ruim gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste-vermaak is TV's met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die onderste verdieping bied 'n voorstoep met 'n ingeboude braai en sitplek wat vanaf die skuifdeure van die patio lei. Gaste kan buite stap na die uitnodigende Lapa in die agterplaas, perfek vir beide somer- en winterbyeenkomste, gemeubileer met buitesitplek en 'n braai. Gaste kry ruim, veilige parkeerplek met 'n hek, sowel as 'n veilige alarmstelsel met vinnige gewapende reaksiediens.
Gaste kan die wonders van Arniston te voet verken, met die strand net 'n entjie weg. Neem 'n kort staptog om die bekende Waenhuiskrans-grot te ontdek, en bederf jouself met ontsagwekkende see-uitsigte en die prag van ons asemrowende kuslyn.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Commando Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Arniston Lapa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4 Commando Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang