Successfully reported
+33

Arniston Nie Te Koop

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sindikaat Street, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Arniston Nie Te Koop, net 100 m van die strand in Arniston af, is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis, ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n uitsig oor die straat. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. 'n Bykomende gastetoilet is beskikbaar, terwyl 2 aparte badkamers met storte, toilette en wasbakke toegerus is, en een het 'n klein bad vir kleuters. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n klein ysmasjien. Die oopplan-leefarea bied 'n groot eetkamertafel, 'n pooltafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis vesel-Wi-Fi is beskikbaar vir stromingsdienste soos Netflix, DStv en Showmax wanneer jy by persoonlike rekeninge aangemeld is. 'n Binnebraai-area is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot privaat buitebraaigeriewe en parkeerplek van die straat af. Die huis beskik oor 'n alarmstelsel, sekuriteitshekke en diefwering vir ekstra veiligheid. Arniston Nie-Te-Koop is gerieflik geleë naby die strand, hawe en plaaslike hotel, met skilderagtige see-uitsigte in die omgewing.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marshall S
Saam met vriende
5.0
Wonderful memories. The stay was absolutely fantastic and the property really has everything that you could think of.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Leandri S
Saam met vriende
5.0
Lewensveranderend. Ek verstaan nou hoekom dit nie te koop is! Ek sou beslis 'n aanbod insit! By verre die beste kuierplek wat ek nog besoek het. Alles...
Sien meer
Aug 2025
Allison C
Gesin met klein kinders
5.0
Very satisfied. Awesome location. Neat and we made use of the appliances. Very happy with everything. Memories were made.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Edmund D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing time with family. Perfect weekend. Enjoyed the out of the city life, relaxing vibe and right at the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Eileen C
5.0
Dit was amazing 100%. Dit was die perfekte verblyf wat ons gehad het, baie gerieflik en spacious met alles wat ons sal nodig gehad het, met gerieflike...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Sindikaat Street, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arniston Nie Te Koop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sindikaat Street, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a83d4923c17f32de3701091e555708c8a8d05085059e0dd85b1275ae72471e4d4802512b2c1569d25802a1e08adb0417e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 3 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.667538270096 20.230725404299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang