Artist's Attic Self-Catering Cottage
Beskrywing
Hierdie kothuis het 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat toegang bied tot 'n balkon met 'n uitsig. Die onderste oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksie-stoofplaat, breekware, potte en panne toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goed gemanierde troeteldiere word teen ’n ekstra koste toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Let asb. dat die gasheer 2 vriendelike honde en 'n kat het wat op die perseel woon.
Geen kinders jonger as 4 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Columbus Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang