Successfully reported
+32

Asamè @ Oppi-Rivier

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Asamè @ Oppi-Rivier is aan die oewer van die Vaalrivier, in die bekoorlike dorpie Christiana geleë en bied gaste 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Verblyf word in 4 eenhede of 'n losstaande karavaan gebied.

Eenheid 1 beskik oor 1 kamer wat beskik oor 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n slaapbank in die sitarea. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en eetgerei. Die sitkamer het 'n rivier-uitsig.

Eenheid 2 het 'n uitsig oor die rivier en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en yskassie. Ander geriewe sluit WiFi en lugversorging in.

Eenheid 3 het 1 kamer met 'n kombuisie, yskassie, ketel en mikrogolf, eetgerei en wasbak. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n uitsig oor die grasperk.

Eenheid 4 is ideaal vir reisigers wat net vir 'n nag of 2 wil oorbly. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en eetgerei. Daar is geen kombuiswasbak nie. Daar is geen lugversorging nie, maar daar is 'n waaier en 'n verwarmer in die winter. Die kamer het ook 'n uitsig oor die grasperk.

Die karavaan is slegs geskik vir 4 gaste, maar gaste is welkom om 'n tent saam te bring om 4 ekstra gaste te akkommodeer teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dina J
Saam met vriende
5.0
Very clean and a safe place to stay. The room was clean and had everything you need. The TV didn't connect to the channels. It was sear...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Paballo W
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. We had a great stay, value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Carel V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek en aangename verblyf. Baie dankie vir die gasheer en gasvrou wat uit hul pad gegaan het om ons verblyfprobleem uit te sorteer. Ons waard...
Sien meer
Mrt 2025
Dina - Marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het rustig kon kuier en heerlik geswem in die swembad. Mooi skoon, vriendelike ontvangs.
Feb 2025
Dina - Marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en baie vriendelike omgewing. Als baie skoon en pragtige, goed versorgde tuin.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Asamè @ Oppi-Rivier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0778cf4f35b9eea358fee9b55ab4f5ace25b75ccc40e21641c8762625137cf0e7082a1fb1a7bb385cd8c9c4469c25d3a00ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 21 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -27.910279075305 25.178515413366
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang