Successfully reported

Assegai Rest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Heen musiek of geraas word toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
'n Plonspoel is beskikbaar in die veld langs die huis en is 'n gedeelde ruimte met ander gaste.
Dit is 'n waterwyse plaas; gaste moet water verantwoordelik gebruik.
Troeteldiervriendelike verblyf is moontlik met vooraf versoek, onderhewig aan bepalings en voorwaardes.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 235
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 235
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 235
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA582c1deefa6ee3c3486a2ef994ec1ab3ef06c7ee3f4303c359359536abc87f0e200fcad22d018c3727c8001065b988ba0153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 235 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Assegai Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.775954746742 19.982028007507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang