Successfully reported

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Blackie S
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Was rustig en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely overnight stop. Our 4th time staying here, it is a great stopover place with clean and comfortable rooms. The host is super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect for an overnight stay. Our hostess was amazing. We had a medical issue during the night and she very graciously got up at 3am to open the gate for us. I would recommend this lodge most highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie gawe mense. Ons was verras met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Saam met man en familie. Sal weer daar oorbly. Nie modern nie, maar baie huislik. Was lekker om in die gastehuis te bly. Gasvrou baie vriendelik. Baie ou geskiedkundige gebou. Als was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie lekker, sal weer daar oornag! Heerlike koffie en kon lekker braai!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kilian N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Okay for one night. It was okay for one night, very brown water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindah
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Good morning Kilian, I hope you and your loved ones are all doing well. Regarding the water quality — unfortunately, this is due to issues with the local Kai !Garib Municipality and is beyond our control. The recent high water levels and flooding have affected the water supply, resulting in unacceptable water quality. We had no choice, muddy water or no water. We truly appreciate your understanding and patience during this time. Kind regards, Lindah

Abraham B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

N plek met baie stories. Baie lekker gebly en op die stoep gekuier. Spyt ons het nie meer met die eienaar gesels oor koshuisstories nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Baie gerieflike kuier by die beste gasvrou. Ek het so tuis gevoel. Linda is die beste. Uiters goeie gasvrou. So vrygewig. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lindah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1280 Sonop str, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NDllMTcxLTE4ZmYtNDFiOS1hOWQ5LTcyZTBiZThkNjQyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 1280 Sonop str Kenhardt 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.347550773222 21.159273684025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang