Successfully reported

At Home Budget House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sipho T
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Pleasant, comfortable, well-organised, and relaxing stay. We had a good stay—everything was in order, clean, and comfortable. The staff were friendly, and the environment was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Greatly received even arriving after 23:00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Host was very accommodating. We had a pleasant stay. Our children enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste J
1 nag
4.8
Jun 2025

Perfect. The hosts were very friendly and accommodating. The place was a perfect stopover for me travelling from Neuwoudtville to Kimberley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Lekker geslaap. Gemaklike netjiese oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maatje J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Dit was onverwags geskuif van die aanvanklike plek wat ons bespreek het. Dit was 'n standaard oorslaapplekkie en hulle het ons op kort kennisgewing gehelp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
At Home Budget House
Dankie Maatjie Ja, as ons groepe in het by At Home Budget Huis, gradeer ons ons toeriste op, as kan, na ons hoof gastehuis teen dieselfde prys. Dis maar vir meer privaatheid. Was lekker om jul te ontvang. Groete uit die Noordkaap.

Oosie O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Net oornagverblyf. Het aan al my behoeftes voldoen. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Byron M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Wat orit gewees. Kamer was mooi. Die laaste 2 dae het ons in koue water geshower.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharone K
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2025

Dit was nie lekker nie. Die kamer is verskriklik klein. Jy kon alles hoor wat die gaste langsaan doen of sê.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mclide T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2025

Dit was regtig baie nice. Ja, het die rustigheid geniet en ook die privaatheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 243

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Begonia Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8377c82d2cffeb6675603dc5b10866480d0dc98f0a4d6275ad318912f66d826c208c299035bff725de9583fb6170acda67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 9 Begonia Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435020600238 21.26014275893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang