At Home Budget House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Begonia Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At Home Budget House bied gemaklike, bekostigbare oornag- of langtermynverblyf vir kontrakteursgroepe in 'n knus selfsorghuis in Blydeville, Upington. Die gastehuis bied 'n rustige omgewing, ideaal vir gesinne, sowel as enkelreisigers en paartjies.
Verblyf word aangebied in 4 gastekamers, wat tussen 2 en 5 gaste akkommodeer. Elke kamer het 'n klein privaat patio en braaigeriewe.
Elke kamer is ook toegerus met 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat gaste welkom is om op versoek te gebruik.
Die eiendom is 1.5 km vanaf Kalahari Mall, 4.5 km vanaf Upington Internasionale Lughawe en 5.8 km vanaf Desert Palace Casino geleë. Die ligging bied toegang tot Mediclinic Upington en die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 243
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 9 Begonia Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink At Home Budget House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Begonia Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang