Successfully reported

At The Sea Ballito

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Studio 1 - See-uitsig
Slegs verblyf
Studio 2 - See-uitsig
Selfsorg
Studio 3 Grondverdiepingeenheid (In Uit Links)
Selfsorg
Studio 5 - Tuinuitsig
Selfsorg
Studio 6 - Gedeeltelike see-uitsig
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Daar is aangewese rook-areas buite.
Aangesien apies gereeld hul verskyning maak, moet gaste asb. nie kos buite los nie.
Neem asb. kennis dat daar nie oonde in die eenhede is nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Net 1 voertuig word per eenheid toegelaat.

Troeteldier-beleid:
Klein honde word toegelaat in die tuinkothuis, indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang