Successfully reported
+18

At the Vaaldam

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Market Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R2 490 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

At the Vaaldam is 'n gastehuis in Oranjeville, 'n klein dorpie aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, met slaapplek vir tot 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte bed en het en suite-badkamers met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Die 2 bykomende gedeelde badkamers is elk toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste kan die ruim agterplaas geniet en 'n rustige stap na die nabygeleë dam neem. Vir ekstra ontspanning is daar ook 'n Jacuzzi op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Lugversorging
Braai
Warmbad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Market Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink At the Vaaldam het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 490
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Market Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543d12ad165bed0666f86d825b103bcf71a605b6879d1dd23a6c7f97b0a812253176606e013fccdd44a58fa8492dcca839cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 38 Market Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.99052 28.20801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang