At Villa Garda B&B
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Osborne Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 160R986 per nag (plek vir 1) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
At Villa Garda B&B is 'n B&B in Mowbray wat gehaltediens bied.
Verblyf word in 5 ruim en suite-kamers, 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis of 4 en suite-kamers in die hoofhuis gebied. Gaste sal ouwêreldse gasvryheid hier geniet.
Geriewe sluit in 'n faksmasjien, koordlose internet, 'n TV in die sitkamers en slaapkamers, 'n groot swembad, gratis tee en koffie, 'n tuin, hangmat en bome, 'n tafeltennistafel, pooltafel en veerpyltjiebord, braaigeriewe en 'n pizza-oond. Selfsorggeriewe is beskikbaar op versoek. Daar is ook 'n boomhuis en sandput vir die kinders. 3 kaggels is beskikbaar.
Lughawependeldienste, motorhuur en toere kan gereël word. Kontant en bankoorplasings word aanvaar. Die gastehuis is naby verskeie besienswaardighede, die Universiteit van Kaapstad en net 15 minute se ry van die Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Frederic Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 5 Osborne Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink At Villa Garda B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Osborne Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang