Successfully reported
+57

Athule Units

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2236 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Athule Eenhede bied gemaklike selfsorgverblyf in grasdak-eenhede in Marloth Park, wat grens aan die Krugerwildtuin.

Die eenhede met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste in elk. Elke eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderslaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele.

Bykomende geriewe sluit in WiFi, 'n toegekende braai-area en 'n privaat plonspoel vir gaste se eksklusiewe gebruik.

Dit is die ideale plek vir gaste om die bos te geniet, waar die diere vrylik rondloop. Die Krugerwildtuin is slegs 22 km weg geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carlo V
Gesin met klein kinders
5.0
Bosveld Wegbreek. Heerlike Bosveld Wegbreek, met al die diere in die park wat kom kuier het. Koninggrootte bed slaap soos 'n droom.
Jul 2025
Magaretha B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik, vriendelike diens, waarde vir geld. Baie lekker, baie netjies en als wat jy nodig het.
Jul 2025
Ferdi S
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike ervaring. Ongelooflike verblyf. Gasvrou was perfek.
Jun 2025
Annemarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die verblyf was netjies en skoon, het die diere so geniet, almal was so behulpsaam en vriendelik, sal vir seker weer kom.
Mrt 2025
Alexander N
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. It was the best place so far, nice location and excellent accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2236 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Athule Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2236 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc228f8ef90c7b6a71d537bfa3b22c2884666f1b189ec02e2d7e41c9d2076226b01f2bbae9d55d8680bd1fc870237915c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 2236 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348033032165 31.778164402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang