Successfully reported

ATKV Goudini Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2027 tot 28 Feb 2027.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 1 Apr 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jul 2025 tot 11 Des 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2026 tot 10 Des 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 1 Apr 2026.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
5-sleeper Flat Badsberg
Selfsorg
6-sleeper Flat Badsberg
Selfsorg
4-sleeper Rondavel
Selfsorg
5-Sleeper Rondavel - Luxury
Selfsorg
5-sleeper Rondavel - Luxury Wheelchair
Selfsorg
5-sleeper Flat Tulbagh
Selfsorg
4 Sleeper Rondavel - Luxury
Selfsorg
6-sleeper Villa Slanghoek A - Wheelchair
Selfsorg
6-sleeper Villa Slanghoek B
Selfsorg
6-sleeper House Boland
Selfsorg
8-sleeper House Boland
Selfsorg
Kampstaanplek
Selfsorg
Kampstaanplek - skadu
Selfsorg
6 Sleeper Rondavel - Luxury
Selfsorg
6 Sleeper Villa Slanghoek A
Selfsorg
Huisreƫls

Let asseblief daarop dat ATKV-oorde gesinsgerigte bestemmings is met klein kinders wat besoek aflĆŖ; geen harde geraas of partytjies word toegelaat nie. Stil ure word streng toegepas van 22:00 tot 07:00 vir die gerief van al ons gaste. Geen musiek word by die oord toegelaat vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting nie. Gaste moet 18 jaar of ouer wees om 'n bespreking by ATKV-oorde te maak.

Groepbesprekings:
Spesiale voorwaardes geld vir groepe van 20 of meer mense (5 of meer eenhede/kampeerplekke). 'n Spesiale deposito word vereis, en 'n eetarea moet bespreek word.

Troeteldiere:
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Besettingsbeperkings:
Ons betreur dit dat ons nie bykomende persone in die eenhede kan akkommodeer nie. Byvoorbeeld, as 'n eenheid 4 persone akkommodeer, is dit die maksimum wat toegelaat word. Ons verskaf nie ekstra beddens nie, en ons laat nie bykomende persone of kinders in die eenhede toe nie.

Let asseblief daarop dat ons 'n gesinsgerigte onderneming is. Rook is streng verbode in alle akkommodasie-eenhede en geboue regdeur die eiendom. In ooreenstemming met wetgewing kan gaste beboet word vir nie-nakoming. Die gebruik van hookah of hubbly bubbly pype word ook nie op die perseel toegelaat nie.

U sal versoek word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur verskaf tydens die bespreking.
Bykomende gaste, anders as diƩ wat op die bespreking gelys word, word nie toegelaat nie.

Met aankoms sal u versoek word om:

Die oord se vrywaringsvorm te voltooi en te teken.

'n Voertuigpermit te ontvang.

Slegs een voertuig per akkommodasie-eenheid of kampeerplek word toegelaat. 'n Bykomende fooi sal gehef word vir elke ekstra voertuig.
Let asseblief daarop dat 'n administrasiefooi en bankkoste van toepassing is op kansellasies en terugbetalings.

As gevolg van die toenemende aantal bedrieglike EFT-transaksies, vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak word. Indien u betaling nie in ons bankrekening weerspieƫl word met aankoms nie, sal u versoek word om die uitstaande bedrag te betaal. 'n Terugbetaling sal uitgereik word sodra die betaling in ons rekening weerspieƫl word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Bykomende Notas:

Verblyfeenhede word daagliks skoongemaak.

Geen besoekers of daggaste word by die eenheid of op die eiendom toegelaat nie.

Gaste wat ons kampeerfasiliteite gebruik, moet hul eie kragpuntadapter saambring.

Bring asseblief u eie swemhanddoeke en skottelgoeddoeke.

Geen musiek word by die oord toegelaat vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting nie.

Motorfietse en vierwielmotorfietse word nie by die oord toegelaat nie.

Slegs gepaste swemklere word toegelaat.

Let asseblief daarop dat gedurende die buiteseisoen konferensie- en/of skoolgroepe in die middel van die week by die oord teenwoordig mag wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R609
R 609 R 427
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R609
R 609 R 427
per nag (plek vir 6)
Vanaf R609
R 609 R 427
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 1246 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyzersdrift Road, Slanghoek Valley, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8211e1b4172c642181073b8a17d6128dd5f52eacac63fe68b6605258df599ea1af7f83a1ec85e3010b1b3cb0cdc1475b1f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R609 nouVanaf R426 per nag (plek vir 6) 448 5 1 5 Wyzersdrift Road Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.668299302079 19.264136228885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang