Atlantic Dunes 10
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Kelp Gull Street, Dolphin Beach, Rand Rifles, Erongo
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Atlantic Dunes 10 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Rand Rifles, Namibië. Die gebou is langs Dolfynstrand en bied 'n see-uitsig.
Hierdie woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer spog met 'n see-uitsig van die balkon af en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n gemaklike bank, TV, eetarea vir 6 gaste en 'n ingeboude braai-area. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.
Eenheid 10 en 11 is langs mekaar en deel 'n ingang.
Daar is gratis WiFi en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 'n 4x4-voertuig met 'n standaarddaktent.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wolfgang Syed Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 101 Kelp Gull Street, Dolphin Beach, Rand Rifles, Erongo
- Gaste dink Atlantic Dunes 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Kelp Gull Street, Dolphin Beach, Rand Rifles, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang