Atlantic Dunes 10
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg. Dit sluit ook die finale skoonmaakdiens in.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies, geleenthede en funksies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00 en gaste moet asb. bedag wees op geraasvlakke gedurende hierdie tyd.
Parkeerplek word slegs toegelaat indien niemand vasgeparkeer word nie en slegs in of voor die motorhuis van elke spesifieke eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Kelp Gull Street, Dolphin Beach, Rand Rifles, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang