Successfully reported

Atlantic Dunes 11

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker plek om te bly met nodige geriewe beskikbaar. Mooi see uitsig. Baie lekker funksionele verblyf met mooi see uitsig. Al die nodige geriewe is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lock N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful stay with stunning beach views. We had a wonderful experience. The property is beautiful, exceptionally clean, and comfortable. The indoor braai area is a nice touch. The beach views are stunning, and the spacious balcony offers breathtaking sunsets. The owner kindly allowed us to check in a bit earlier, which was much appreciated. One recommendation would be to add blackout curtains in the main bedroom. Overall, it was a perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruger D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Aangename en plesierige kuier. Die woonstel is baie meer ruim as wat op die foto's vertoon en is 'n aangename verrassing. Die woonstel was toegerus met al die benodighede wat jy kort, asook 'n klipgooi van die strand. Dit was 'n baie aangename vakansie en ek sal definitief aanbeveel dat julle by die eenheid gaan bly as julle ooit Namibië se kus besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beretha C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Perfect spot. Had everything we needed. Beautiful view of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard A
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig. Uitstekend, netjies en gerieflik. Pragtige seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 11
Baie dankie en ons hoop dat julle weer sal kuier.

Raymond B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Excellent location with a beautiful view of the Atlantic. This place and the host are tops. There's no other place at the coast we would want to stay at. The place is clean and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik behalwe vir 10 uur saans stilte reel. Ja, behalwe vir 10 uur aand stilte reel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 11
Baie dankie en ons hoop dat julle weer sal kuier. Wolfgang

Carin S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik kon uitspan saam met die familie. Die eenheid was baie netjies met al die geriewe om jou verblyf so gemaklik en gerieflik moontlik te maak. Die uitsig was ook uit die boeke! Die gasheer was ook baie behulpsaam en vriendelik, baie dankie vir die heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 11
Baie dankie en ons hoop dat julle weer sal kuier.

Marelize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjiese, gerieflike, ruim eenheid met pragtige see-uitsig. 'n Wondelike eenheid vir families en vriende. Pragtigste see-uitsig. Alles wat mens nodig het vir 'n onvergeetlike verblyf in Namibië.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wolfgang Syed Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Kelp Gull Street, Dolphin Beach, Rand Rifles, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221cacedf25595b2f42d1c44154296f4ce4e7e6d3988d458480550a994fac959fca70d8f28baf27b129cb0c00ad0c46bf0a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 101 Kelp Gull Street Dolphin Beach Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.841638748961 14.540537166595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang