Atlantic Seaview Loft Apartment
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Theresa Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 400R2 890 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Atlantic Seaview Loft Apartment bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se perseel in die luukse woonbuurt Bakoven in Kampsbaai geleë. Die woonstel is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van Kaapstad se Atlantiese kus kan verken.
Hierdie volledig gemeubileerde oopplan-solderwoonstel kan tot 3 persone akkommodeer en is toeganklik vanaf een trap. Op die boonste verdieping is die ruim slaapkamer, gemeubileer met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, en onder is daar 'n enkelslaapbank vir die derde persoon. Die badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n wasmasjien vir gerief.
Die aangrensende leefarea maak oop na 'n groot terras wat lieflike gedeeltelike see-uitsigte bied om te bewonder. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar, en daar is parkeerplek van die straat af vir 1 motor.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Birgit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Theresa Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Seaview Loft Apartment het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Theresa Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang