Successfully reported

Atlantic Villa Boutique Guest House and Conferencing

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ontbyt word vanaf 7:00 tot 9:00 buffet-styl bedien. Items wat nie deel van die buffet is nie kan by die kombuis bestel word.

Let asb. op die volgende:
- Die tariewe is in Namibiese Dollar (NAD) per nag en sluit VAT en 'n 2%-toerismeheffing in.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf.

Kinderbeleid:
- Kinders onder 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 11 jaar betaal 50% van die volle tarief.
- Die gastehuis poog om groepe by te staan wat vroeër wil inklok, onderhewig aan voorafgaande reëlings met die senior bestuur en afhangend van die beskikbaarheid van die kamers.
'n Minimum bespreking van 5 nagte tussen 15 Desember en 1 Januarie word vereis.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Plover Street, Vogelstrand, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8OV0TuPjJbeEFvW0CdbRUjcABaykyd6cMRsnr2uzfrPA2lHqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 24 Plover Street Vogelstrand Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.633485954635 14.526957769625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang