Successfully reported
+28

Atlantic Wave Kommetjie Sea View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 De Villiers Street, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Wave Kommetjie Sea View is 'n stylvolle en ruim selfsorg-dakwoonstel wat volkome rustigheid in die hartjie van Kommetjie bied. Die uitsigte vanaf die balkon is asemrowend. Long Beach is ongeveer 7 minute se stap weg, en bedrywige koffiewinkels en restaurante is ongeveer 6 minute se stap weg.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet, wasbak en 'n bidet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, skottelgoedwasser en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank, 'n werkende kaggel en 'n slim-TV. Die leefarea en eerste slaapkamer lei na 'n balkon met buite-eetmeubels, 2 ligstoele en pragtige uitsigte.

Daar is plek om 2 motors agter geslote hekke te parkeer. Daar is ook straatparkeerplek beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel

Ligging

  • 21 De Villiers Street, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 De Villiers Street, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd061bba949842f571b49783ad16f4237c87cb3be201255a171abff2285061342d8e5a3e304387c01185ec09f1452e4fc3a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 21 De Villiers Street Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.142476400423 18.330921235582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang