Atlantis Haven Sunrise On Sea
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 318 Atlantis Road, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R775 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantis Haven Sunrise On Sea is in Sunrise On Sea, in die Oos-Kaap, geleë en is 'n ideale bestemming vir paartjies wat 'n wegbreek soek uit die besige stad. Die eenheid is naby die Kwelera Nasionale Botaniese Tuin en die Oos-Londense Kus Natuurreservaat geleë.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede, naamlik Sunrise On Sea, die Gesinseenheid en die Kuskabana.
Sunrise On Sea bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.
Die eenheid bied toegang tot WiFi, 'n slim-TV met Netflix en 'n kombuisie met 'n gasstoof, broodrooster, koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Veilige parkering word voorsien.
Die Gesinseenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.
Die eenheid bied toegang tot WiFi, 'n slim-TV met Netflix, en 'n kombuisie toegerus met 'n gasstoof, broodrooster, koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Veilige parkering word voorsien.
Coastal Cabana bied slaapplek vir tot 6 volwassenes, 3 kinders en 'n baba en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n bababedjie, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl daar ook 3 rusbanke vir 3 kinders is. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser, ysmasjien en waterdispenser vir gaste se gerief. Die oopplan-sitkamer beskik oor 'n lieflike eetarea en gemaklike rusbanke met 'n slim-TV. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel waar gaste 'n heerlike braai kan geniet.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n speelarea vir kinders en 'n waskamer.
Geriewe in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Retrevia Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 318 Atlantis Road, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Atlantis Haven Sunrise On Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 318 Atlantis Road, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang