Successfully reported

Atlantis Haven Sunrise On Sea

Selfsorg
Sunrise On Sea
Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sunrise On Sea het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid bied toegang tot WiFi, 'n slim-TV met Netflix en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, broodrooster, koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Veilige parkeerplek word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die eenheid bied toegang tot WiFi, 'n slim-TV met Netflix en 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, broodrooster, koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Coastal Cabana
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • 6 volwassenes, 3 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Coastal Cabana het slaapplek vir 6 volwassenes, 3 kinders en 'n baba en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl daar ook 3 rusbanke vir 3 kinders is. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser, ysmaker en waterdispenser vir gaste se gerief. Die oopplan-sitkamer het 'n lieflike eetarea en gemaklike rusbanke met 'n slim-TV. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel waar gaste 'n heerlike braai kan geniet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n kinderspeelarea en 'n waskamer.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 318 Atlantis Road, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef52f0fd48d515fb99c145f33fa4651f1c066715b8a030d17691456a939025d19b972c178f459ae92f364a40de0e9e699b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 318 Atlantis Road East London 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -32.916000923239 28.047496664313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang