Auberge de Courtrai
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Auberge de Courtrai is net 30 minute vanaf Kaapstad geleë en bied 9 en suite-slaapkamers. Ontdek die ware gees van die Wynlande in die alomvattende natuurskoon van die Paarl-omgewing van ons voorstoep af.
Word wakker met die vars ruiker van die vroeë oggend bergbriesie en ontspan saans met 'n glasie van Suid-Afrika se beste wyn terwyl jy oor die dag se kronkel by die knetterende kaggel of by die gasvryheidskroeg peuter.
Die herinneringe aan ons warm en gesellige atmosfeer, opregte gasvryheid en persoonlike versorging sal altyd in jou gedagtes gegraveer word en jou terugbring vir meer, soos soveel tevore.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Zettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Auberge de Courtrai het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang