Successfully reported
+12

Augrabee's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Augrabee's is 'n knus woonstelletjie langs die hoofhuis in Erasmuskloof, Pretoria, wat oornagverblyf vir 3 gaste bied.

Die woonstel het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, Nespresso-koffiemasjien en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n TV met DStv-kanale. WiFi word voorsien.

Met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is gaste se gemoedsrus die gasheer se prioriteit.

Die ligging in Constantia Glen Security Village verseker 'n veilige en rustige omgewing, gerieflik naby Mediclinic Kloof Hospitaal, Cure Daghospitaal, Cintocare Privaat Hospitaal, Castle Walk, Castle Gate, Time Square Arena en Menlyn Winkelsentrum. Dit is ook naby Hoërskool Waterkloof en Hoërskool Garsfontein.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Deidré J
Gesin met klein kinders
5.0
Verwagting oortref! Die slaapplek was baie netjies en skoon. Die koffie masjien was 'n groot bonus! Die klein bederfies maak die verblyf meer as die m...
Sien meer
Sep 2025
Mechiel V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier in 'n skoon en veilige omgewing. Dit was heerlik. Augrabee's was perfek en ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies en goed...
Sien meer
Aug 2025
Marelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is goed ingerig met als en nog meer en so gerieflik. Ons het so lekker gebly. Als is so goed ingerig, netjies en Tersia het uit haar pad ...
Sien meer
Jul 2025
Adéle V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en volledig toegerus. Augrabee's is 'n baie netjiese en ruim woonstel op die eerste verdieping. Dit het veilige, privaat parkering en '...
Sien meer
Jul 2025
Ndi N
Saam met lewensmaat
5.0
Super amazing. The place is nice and clean, I can recommend it to anyone. The apartment is very clean. I'm definitely going back again ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Augrabee's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d30f0a4ebb957c3b5b26ca0221e535703c2746dce4ff8506eb7ce6b3264a4ff3baeffc86f2139d9fa476a5b2823a44f0212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 14 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.81366470676 28.270959452518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang