Successfully reported

Autumn Lane

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Minié Farm Manor House
Rates displayed are on a self-catering basis.
Chêne Studio
Rates displayed are on a self-catering basis.
Le Héritage Porto Blanc
Selfsorg
Le Héritage Porto Rouge
Selfsorg
Autumn Lane
Selfsorg
Autumn Lane Soleil Suite
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Gaste moet hul eie houtskool, vuuraanstekers en hout saambring.

Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.
Gaste word versoek om hul voertuie en deure te alle tye gesluit te hou weens veiligheidsredes.

Let asseblief daarop: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se bepalings en voorwaardes. Slegs individue wat bespreek het, sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers, en besoekers kom hierheen om te ontspan.

Die spoedgrens is 20 km/h. Ry asseblief versigtig en let op kinders, honde, werkers en ander gaste.

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Rook is verbode in al die eenhede, en 'n ekstra fooi sal gehef word vir skoonmaak indien hierdie reël oortree word.

Die eenheid is ook op privaat eiendom geleë, en die reg van toestemming word streng voorbehou.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonstraal Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwYjExYTA5LTJjZjUtNDZhYy1iOWUwLTc1MmMxZjFlNDA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 Sonstraal Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726597244609 19.021826684475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang