Autumn Lane
Beskrywing
Autumn Lane het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskassie en ketel toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe met melk en koekies en 'n privaat ingang. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Netflix, 'n volledige kombuis, wasmasjien, etenstafel en 'n binnebraai. Gaste moet hul eie brikette en hout saambring. Die eenheid het ook ‘n swembad-warmbad en vuurput buite (bring eie hout). Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie houtskool, vuuraanstekers en hout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.
Gaste word versoek om hul voertuie en deure te alle tye gesluit te hou weens veiligheidsredes.
Let asseblief daarop: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se bepalings en voorwaardes. Slegs individue wat bespreek het, sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers, en besoekers kom hierheen om te ontspan.
Die spoedgrens is 20 km/h. Ry asseblief versigtig en let op kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede, en 'n ekstra fooi sal gehef word vir skoonmaak indien hierdie reël oortree word.
Die eenheid is ook op privaat eiendom geleë, en die reg van toestemming word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
HIERDIE EENHEID IS BEURTKRAG-VRY. Chêne Studio is ‘n lekker ruim kamer op ‘n werkende plaas ‘n met koninggrootte bed (of twee enkelbeddens), kombuisie, sitarea, aantrekkamer en groot badkamer. TV met stroomdienste. Houtaangedrewe warmbad onder die bome. Naby aan verskeie wynplase en trouvenues. Kom geniet die rustigheid van die plaas, keur terug na die natuur, skep asem, en ONTSPAN.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie houtskool, vuuraanstekers en hout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.
Gaste word versoek om hul voertuie en deure te alle tye gesluit te hou weens veiligheidsredes.
Let asseblief daarop: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se bepalings en voorwaardes. Slegs individue wat bespreek het, sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers, en besoekers kom hierheen om te ontspan.
Die spoedgrens is 20 km/h. Ry asseblief versigtig en let op kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede, en 'n ekstra fooi sal gehef word vir skoonmaak indien hierdie reël oortree word.
Die eenheid is ook op privaat eiendom geleë, en die reg van toestemming word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Le Heritage Porto Blanc bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en eie houtvuurwarmbad. Neem asseblief kennis dat die venster nie oopgemaak kan word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie houtskool, vuuraanstekers en hout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.
Gaste word versoek om hul voertuie en deure te alle tye gesluit te hou weens veiligheidsredes.
Let asseblief daarop: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se bepalings en voorwaardes. Slegs individue wat bespreek het, sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers, en besoekers kom hierheen om te ontspan.
Die spoedgrens is 20 km/h. Ry asseblief versigtig en let op kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede, en 'n ekstra fooi sal gehef word vir skoonmaak indien hierdie reël oortree word.
Die eenheid is ook op privaat eiendom geleë, en die reg van toestemming word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Le Heritage Porto Rouge bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en eie houtvuurwarmbad. Neem asseblief kennis dat die venster nie oopgemaak kan word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie houtskool, vuuraanstekers en hout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.
Gaste word versoek om hul voertuie en deure te alle tye gesluit te hou weens veiligheidsredes.
Let asseblief daarop: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se bepalings en voorwaardes. Slegs individue wat bespreek het, sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers, en besoekers kom hierheen om te ontspan.
Die spoedgrens is 20 km/h. Ry asseblief versigtig en let op kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede, en 'n ekstra fooi sal gehef word vir skoonmaak indien hierdie reël oortree word.
Die eenheid is ook op privaat eiendom geleë, en die reg van toestemming word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Autumn Lane Soleil Suite se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 kinderbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n maaltyd by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet of in die sitkamer ontspan. Daar is 'n TV met Netflix en DStv vir vermaak. Daar is binnenshuise braaigeriewe, sowel as 'n vuurput en plonspoel. Gaste moet hul eie hout saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie houtskool, vuuraanstekers en hout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.
Gaste word versoek om hul voertuie en deure te alle tye gesluit te hou weens veiligheidsredes.
Let asseblief daarop: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se bepalings en voorwaardes. Slegs individue wat bespreek het, sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers, en besoekers kom hierheen om te ontspan.
Die spoedgrens is 20 km/h. Ry asseblief versigtig en let op kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede, en 'n ekstra fooi sal gehef word vir skoonmaak indien hierdie reël oortree word.
Die eenheid is ook op privaat eiendom geleë, en die reg van toestemming word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Minie Farm Manor House bied slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die ander kamer het ‘n koninggrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Een van die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof-oond en ketel. Die oopplan-leefarea en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n pooltafel, 'n TV met DStv, WiFi, 'n kaggel, binnebraai en 2 buitebraai-areas. Gaste moet hul eie hout of brikette saambring. Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie houtskool, vuuraanstekers en hout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.
Gaste word versoek om hul voertuie en deure te alle tye gesluit te hou weens veiligheidsredes.
Let asseblief daarop: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se bepalings en voorwaardes. Slegs individue wat bespreek het, sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers, en besoekers kom hierheen om te ontspan.
Die spoedgrens is 20 km/h. Ry asseblief versigtig en let op kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede, en 'n ekstra fooi sal gehef word vir skoonmaak indien hierdie reël oortree word.
Die eenheid is ook op privaat eiendom geleë, en die reg van toestemming word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Sonstraal Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang