Successfully reported
+47

Avalon 3

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Diaz Road, Avalon 3, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Avalon 3 is 'n ruim en luukse selfsorg-strandfrontwoonstel met 6 slaapplekke reg op die hoofstrand van Jeffreysbaai. Onbeperkte WiFi, dubbelmotorhuis en 'n sprankelende swembad.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Hoofslaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en die derde kamer het 2 aparte enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Binnebraai-area, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gebruik.

Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV wat gekoppel is aan onbeperkte WiFi met al die nuutste afgelaaide stroomtoepassings. Die sitkamer lei na die balkon met braaigeriewe. Asemrowende see-uitsig en 'n uitsig oor die sprankelende swembad.

2 parkeerplekke is in die kelder beskikbaar, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry, en gholf. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplankry- of Skulpmuseum besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michael B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Puik ligging by hoofstrand. Netjies, skoon en gerieflik.
Jul 2025
Karien N
Gesin met tieners
5.0
Netjiese ruim woonstel. Verblyf was perfek. Baie lekker gebly. Perfekte ligging.
Apr 2024
Steyn K
Gesin met klein kinders
4.8
Gesinsvakansie by die see geniet. Goed toegeruste woonstel, kort net WiFi.
Mrt 2025
Bobbie M
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik. Goeie ligging en netheid is goed.
Mei 2025
Carel J
4.0
Rustig, saam met familie. Ja, oor die algemeen bevredigend. Maar elke verhuurder moet maar 2 goed in plek hê: bystandskrag en WiFi. Op 'n ander forum ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 27 Diaz Road, Avalon 3, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avalon 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Diaz Road, Avalon 3, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28f71fb54161ce453e7019146b73e0c1bf7509a98b0096d14cd40d09035e478cf6165dd2133554bc8ed7be2b4b11a8b8540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 27 Diaz Road Avalon 3 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.051109875482 24.924393554959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang