Successfully reported

Avalon 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tien (10) eenhede krag per dag word voorsien - daarna is dit vir die gas se rekening.
Avalon 3 is 'n gesinseenheid en geen partytjies, harde musiek en luidrugtigheid word toegelaat nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Slegs gaste wat bespreek het om in die eenheid te bly word toegelaat.
Items wat gebreek word, moet deur gaste vervang word.
Meubels mag nie geskuif word nie.
Daar is 2 onderdakparkeerplekke en gaste kan slegs op die aangewese parkeerplekke parkeer.
Kinders moet altyd onder ouertoesig wees wanneer hulle by die swembadarea is.
Respekteer ander vakansiegangers en inwoners en
rapporteer enige skade met uitklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Diaz Road, Avalon 3, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28f71fb54161ce453e7019146b73e0c1bf7509a98b0096d14cd40d09035e478cf6165dd2133554bc8ed7be2b4b11a8b8540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 27 Diaz Road Avalon 3 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.051109875482 24.924393554959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang