Successfully reported

Avemore at Vredehof 2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Amanda R
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Great ligging. Great ligging. Baie netjies en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore at Vredehof 2
Dankie dat julle mooi na ons plekkie gekyk het. Ons is bly julle het die kuier geniet. Sien sommer baie uit daarna om julle terug te verwelkom na enige een van ons Avemore selfsorg eenhede. Baie groete van ons span.

Yolande L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Perfekte blyplek wanneer jy 'n huis nodig het weg van jou huis! Alles wat jy nodig het, stylvol en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore at Vredehof 2
Dankie vir jou mooi boodskap, Yolande. Baie groete van lekker sonnige Stellies.

Angelique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Sentraal geleë, naby aan skole en die middedorp. Baie goed toegerus. Diefwering en veiligheidshekke. Lekker gekuier in oulike agterplaas. Sagte, gemaklike bed. Maklike in- en uitboekprosedure met die sleutelboks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore at Vredehof 2
Baie dankie vir jul mooi boodskap ons het dit baie geniet om te verwelkom in pragtige Stellenbosch. Hoop ons sien julle sommer gou weer by enige een van ons Avemore eenhede. Baie groete van ons span

Elizma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie netjies met alles wat jy nodig het. Baie netjies met alles wat jy nodig het en die ligging is ook uitstekend. Sien julle volgende keer beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore at Vredehof 2
Elizma baie dankie vir die mooi resensie ons het dit vreeslik geniet om julle in Stellies te verwelkom, sien sommer baie uit om julle gou weer by enige een van ons Avemore eenhede te huisves. Miskien moet julle volgende keer op Le verger bly die uitsig daar is ongelooflik en die eenhede pragtig. Mooi bly en baie groete van almal hier in Stellenbosch by Avemore

Lani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Baie lekker. Sentraal geleë. Dit voel asof die gaste wat langer bly tenagekom word. Nuwe intrekkers sal daagliks 'n rol toiletpapier kry. Ons wat vir 5 nagte bly, kry ook net een. Ook net een afdrooglap en een swartsak. Dis effe onregverdig. Klink na nietigheidjies maar baie belangrik vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore at Vredehof 2
Baie dankie vir jou resensie Lani, ons waardeer alle terugvoering van ons gaste. Ons eenhede is pragtig toegerus en is selfsorg, ons voorsien alle nodige vir gaste om welkom te voel, indien gaste iets ekstra nodig kry dan vra hulle ons help altyd graag soos wat Elana vir julle gedoen het. Ons hoop julle het die kuier in Stellies sommer baie geniet en dat ons julle gou weer terug sal verwelkom. Mooi naweek vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherice Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 148

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Koch Street, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c3117e52de4f4094c09ce44201394d86f5a7f0d2884b17c52e0aa7d0d2f458836391b9ab8b94f898aec5e882f295b58356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.942773 18.858576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang