Avemore Lagratitude No 6
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie eenheid het 'n omsetter en 'n gasstoof as rugsteunkragbron vir beurtkrag. Gaste word versoek om die gebruik van toestelle soos ketels en broodroosters te roteer. Alle kragpunte en ligte sal funksioneel wees.
Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en gaste kan die bestuurder laat weet as hulle 'n bababedjie, babastoel of bababad vir kleintjies benodig.
Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste by hul eie stroomrekening kan aanmeld op die toepassing van hul keuse.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang