Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is geen breekskadedeposito nodig met bespreking nie, maar gaste sal met uitklok gefaktureer word indien daar enige breekskade is of indien addisionele skoonmaak nodig is, sal dit gehef word. Hierdie faktuur is binne 7 dae betaalbaar.
Die eiendom het rugsteunkrag in geval van beurtkrag vir Wi-Fi, selfoonlaaiers en skootrekenaars.
Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste by hul eie stroomrekening kan aanmeld op die toepassing van hul keuse.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang