Successfully reported
+10

Avondsrus Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Barkhuizen Street, Odendaalsrus, Free State, 9490, Vrystaat
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Avondsrus Guesthouse is in die rustige dorpie Odensdaalrus in die Vrystaatse Goudveld geleë en bied gerieflike verblyf wat gerieflik naby die Phakisa-renbaan en Goldfields Mall geleë is. Dit is 22 km vanaf die middestad van Welkom.

Die gastehuis is in 2015 opgeknap met elke kamer wat ontspanning en gerief aan gaste bied. Verblyf word gebied in 5 ruim en suite-kamers; elke kamer is smaakvol versier en beskik oor 'n muurgemonteerde TV met DStv. Die kamers het óf 'n bad óf 'n stort. Aandete en ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied, of gaste kan van die toegeruste gemeenskaplike kombuis gebruik maak indien 'n selfsorg-opsie verkies word.

Verskeie voëlspesies kan in die rustige omgewing opgemerk word. Jou gashere verwelkom jou om 'n ontspannende en huislike verblyf te ervaar en hul hartlike gasvryheid te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Khulekani D
Besigheidsreis
5.0
Great accommodation with exceptional hosts. Great stay, comfortable and clean accommodation, delicious meals and an incredible host. Wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jans S
Saam met lewensmaat
5.0
100% tevrede met alles. Sien sterre.
Nov 2024
Surett D
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgeslaap tydens Nampo besoek. Sien asb. ster-gradering.
Mei 2024
Elsanne S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, netheid en waarde vir geld. Gasvrye ontvangs van die gasheer en gasvrou. Heerlike beddens en beddegoed. Eet maar gerus van die gasvrou se ...
Sien meer
Mei 2024
Cornelia S
Saam met lewensmaat
4.6
Baie gasvry! Netjies! Baie gasvry! Baie netjies en skoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Barkhuizen Street, Odendaalsrus, Free State, 9490, Vrystaat
  • Gaste dink Avondsrus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Barkhuizen Street, Odendaalsrus, Free State, 9490, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYWY3Y2JjLTg2ZDEtNDk0ZS1iNTg2LWVjYzNkZGI0MDY4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Barkhuizen Street Odendaalsrus 9490 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.871022062749 26.680235626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang