Away in McGregor
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiervriendelik die hele jaar deur sonder ekstra koste. Die eiendom is omhein en katte en honde is welkom. Troeteldiere word oral in die kothuis toegelaat. Hou hulle egter asseblief van die beddens en rusbanke af. In die geval van verlore sleutels, kan 'n fooi van R1 500 gehef word, aangesien alle slotte vervang moet word. Indien enige skade aan die eiendom aangerig word, kan 'n herstel-/vervangingsfooi gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang