Azure 22 by HMH
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 15 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis Drive, Azure On Big Bay, 22, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 485R1 988 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Azure 22 is 'n moderne woonstel met stylvolle meubels geleë in Azure, Eden on the Bay, 'n veilige landgoed wat net 1 minuut se stap vanaf die Big Bay-strandfront is.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 individueel gemeubileerde slaapkamers en 'n modern ontwerpte badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die modern ontwerpte kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis brei uit na die pragtig gemeubileerde sitkamer wat gemaklike sitplek het, met 'n TV, en beskik oor 'n knus kaggel en eetarea. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar en daar is 'n omskakelaarstelsel in die geval van beurtkrag.
Deur die skuifdeure van die sitkamer stap gaste uit na die balkon waar hulle 'n skemerkelkie kan geniet en na die golwe se geklap kan luister. Gaste sal talle opsies hê om hulself te bederf met restaurante en koffiewinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Otto du Plessis Drive, Azure On Big Bay, 22, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Azure 22 by HMH het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis Drive, Azure On Big Bay, 22, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang