Successfully reported
+152

Valley Lodge - Babanango Game Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Umfolozi Valley, Between Ulundi and Vryheid, 3850, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Valley Lodge – Babanango Wildreservaat is 'n natuurliefhebber se droom, geleë in die hartjie van 'n welige vallei omring deur ryk fauna en flora. Die lodge kyk uit oor die skilderagtige Nsubeni-riviervallei, omraam deur sprankelende granietheuwels, sandsteenkranse en kwartsietberge, met die Wit Umfolozi-rivier wat in die agtergrond vloei.

Die lodge bied 4 Luukse Suites, 2 Gesinskamers, 2 Deluxe Kamers en 1 Wittebroodsuite wat effens apart van die res geleë is en ekstra privaatheid bied. Elke luukse suite beskik oor lugversorging, 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware, 'n haardroër, 'n kluis, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en asemrowende uitsigte oor die reservaat.

Gaste kan 'n stylvolle kroeg, 'n gemaklike sitkamer en 'n oneindige swembad met 'n boma-area vir aandontspanning onder die sterre geniet.

Babanango Wildreservaat is 50 km van Vryheid in die malariavrye noordelike KwaZulu-Natal-streek geleë en spog met 22 000 hektaar ongerepte wildernis wat wag om deur bewarings- en natuurliefhebbers verken te word. Die Babanango-vallei Privaat Natuurreservaat is die tuiste van kameelperde, hiënas, sebras, verskeie wildsbokspesies en die ontwykende aardvark en aardwolf.

Hierdie reservaat bied 'n boeiende boservaring en die geleentheid om deel te wees van 'n groter bewaringsmissie. Die projek bevoordeel plaaslike gemeenskappe terwyl dit kosbare wildlewe vir toekomstige geslagte beskerm.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Babanango Game
Reserve

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R34, Umfolozi Valley, Between Ulundi and Vryheid, 3850, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Umfolozi Valley, Between Ulundi and Vryheid, 3850, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e16262c8b3db082808aadc4d6bb6e466b0a1733251b9f903c5328298a4d19350026e7ceff0ad81b73608a5d289e2688b01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 900 per nag, vir 2 mense R34 Umfolozi Valley 3850 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.291167118665 31.014549136162
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang