Successfully reported

Badfontein Guest Farm and Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hilton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful. Peaceful and relaxing stay with friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Wonderlik. Lekker stil, net voëltjie geluide en die wind deur die riete en blare waai. Die rivier is mooi en die lekkerste sandbanke teen die rivier af. As jy stilte in jou wegbreek soek, is dit beslis vir jou, en die lekkerste is om vir die sterre te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic overnight spot between Joburg and Eastern Cape coast. Great location next to the Orange River. Clean ablutions and a small kitchen available if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
5.0
Mei 2025

Relaxing and extremely enjoyable. I was absolutely blown away by Badfontein. I stayed in a charming little stone cottage with a thatched roof out in the veld. It was clean and comfortable. Nearby was a lapa surrounding a natural hot spring rock pool. It was absolutely amazing to soak in it beneath the stars listening to owls hooting. My hostess was an absolute star; she went out of her way to assist me in finding out about the condition of the roads I was due to travel on the next day so I could make an informed decision about my route. Now that really is going the extra mile. It was a wonderful stay and I would definitely like to visit Badfontein again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Hi Wendy! I am so glad you enjoyed your stay! Hope to see you again. Regards, Sannelie

Deon F
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Perfect stay. A wonderful site. Well looked after accommodation. The host made sure everything was always 100%, and always made a point of checking that everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Hi Deon! So glad you enjoyed your stay!

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rustigheid langs die rivier was heerlik! Ons sal beslis weer gaan kamp. Baie lekker gekamp langs die rivier! Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Hallo Riaan. Dit was lekker om julle hier op Badfontein te ontvang. Die nuwe staanplekke is amper in gebruik. Sal lekker wees om julle groep hier te ontvang soos bespreek tydens julle besoek. Mooi dag Sannelie

Jana B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Privaat, netjies en skoon met alles wat jy by jou eie huis nodig het. Die atmosfeer is baie rustig en baie privaat. Sannelie het ons met ope arms verwelkom en gereeld gevra of alles nog reg is. Alles was baie netjies en skoon. Die minerale swembad was definitief die kersie op die koek. Sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Hallo Jana! Ek is bly julle het julle wegbreek geniet! Sien gou weer.

Yolanda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie oulik langs Oranjerivier. Baie gasvrye mense. Unieke "rots" swembad. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Hallo Yolanda! Ek is bly julle het lekker gekamp! Sien gou weer.

Willem P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vrystaat skoonheid. Dit was 'n wonderlike en rustige ervaring op die plaas oppad JHB toe na 'n besige vakansie. Baie dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Hallo! Kom loer weer in as JHB te besig raak. Was lekker om jul hier te ontvang.

William T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A gem! Very enjoyable. The hosts were super friendly and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Hi William! Glad you enjoyed your stay! Hope to see you again in future!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badfontein, Aliwal North, 9750, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOTQ5Mzc1LTMyYTMtNDYyMS1iZmE3LTE2NTdiZjdmNDEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Badfontein Aliwal North 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.653017616313 26.546474397182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang