Successfully reported

Bagatelle Kalahari Game Ranch Campsites

Kampeer/karavaan
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerterrein het 6 kampplekke en slaapplek vir 8 gaste. Die kampplek is ongeveer 1 km vanaf die lodge in 'n nabygeleë straat tussen die duine geleë. Elke kampplek het 'n ablusieblok met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is warm water wat met gas verhit word, sonkrag- en paraffienlampbeligting.

Oorsig van kamer/eenheid
6 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Besprekings vir die kamer word vir elke persoon gehef wat die kamer beset. Indien gaste as 'n enkelpersoon bespreek en saam met 'n tweede persoon opdaag, sal dit dienooreenkomstig met inklok gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c82d2e7ee1d8f67a6447e138dcec6731edbbacc736b05a3a4cd9795153c75614b4ca558a771509da84c83d97b792e73c61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the D1268 Bagatelle Kalahari Game Ranch Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.30008476685 18.032824209787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang