Successfully reported

Bagpipe Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Michael B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Excellent. Stay was excellent, rooms were neat and clean, bathrooms fresh and water supply was uninterrupted and the tranquility superb. The road was manageable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Good quiet place. Good place to stay, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Wat ʼn aangename verrassing! Ons sal enige tyd weer daar oornag. Groot was ons verbasing om hiérdie onbekende juweel te ontdek. Wat ʼn lieflike verrassing toe die plek reeds afgekoel is met die instapslag, en ons net skoene kon uitskop. Als was skoon en in plek. Omdat dit op die erfenisterrein is, kon ons vroegoggend heerlik alleen stap en by die uitkykpunte ons geskiedenis opskerp. Ons familie het dit baie geniet. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

The accommodation location was amazing with breathtaking scenery. There were a few items missing from the accommodation: the bar fridge needs to be replaced with a bigger fridge in line with the 6 people accommodated. Minimal coffee, tea, sugar and milk were required. Too little crockery was available (6 people). Toilet cleaning brushes were required in the toilets. The shower in the second bathroom's waste water outlet was blocked. There was a nice big washing machine in the facility but no outside clothing lines. The broken lid of the waste bin in the kitchen needs to be replaced. No additional black waste bags were available. No hand soap and air freshener were available in both bathrooms. No welcome form from the facility host. No WiFi was available. No TV set.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Bagpipe Lodge het baie potensiaal mits die klein dingetjies aandag kry. Bagpipe Lodge is 'n oulike plek, maar het 'n paar tekortkominge soos geen braaitang en draadborsel om die braairooster skoon te maak nie. Daar was ook nie afwasseep beskikbaar om die skottelgoed te was nie, en ook nie 'n sponsie of wasvadoek nie. Die afdroogvadoek was nie skoon nie, daar was geen handewasseep in die badkamer nie, en die regterkantse stort se watermenger se handvatsel is los en val kort-kort af. Die gebroke vloerteëls reg by die voordeur skep 'n swak indruk. Die messe en vurke is los in die laai, en daar was net een steakmes beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Sien hierbo. Baie goeie ligging en wonderlike natuurskoon. Ongelukkig was die woonstel baie vuil! Die mikrogolfoond was baie vuil aan die binnekant, so ook die (baie klein) yskas. Die vrieshokkie was heeltemal opge-ys en sommer op die eerste aand het die yskas heelwat water begin uitlek en heeltemal opgehou werk (ons het die skakelpersoon laat weet). Die stort se drein was heeltemal verstop met hare van vorige gaste en dus kon die water nie uitloop nie en die vloer het vinnig oorvloed (ons het die skakelpersoon laat weet). Die tafeltjies in die sitkamer was baie taai en vuil. Dit het nie gelyk of daar enigsins skoongemaak is voor ons koms nie. Daar is ook nêrens vullisdrommetjies in die kamers of badkamer nie, slegs een in die kombuis waarvan die deksel gebuig is en dus kan hy nie mooi toemaak nie. Eetgerei ook te min. Ons was 4, maar daar was slegs 3 groot borde en 3 bekers. Mens moet jou eie skottelgoedsponsie en vadoek onthou, asook swartsakke, en definitief skoonmaakmiddels! Die braairooster bv. was baie vuil en net so gelos na die vorige gaste se braai. Die potensiaal is groot, want die atmosfeer op die Magersfontein berg is wonderlik betowerend en magies, veral as jy van geskiedkundige plekke hou, maar die huisie kort beslis 'n baie deeglike skoonmaak en 'n paar vullisdrommetjies!

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Minette G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lekker gerus met goeie lugverkoeling in die somer en 'n lekker braai area buite. Stil en rustig met donker nagte sodat die sterre sigbaar is omdat dit so afgeleë is. Geskiedkundige besienswaardighede binne stapafstand van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

A trip into yesteryear. Spoiled by awesome hospitality. So on a long trip escorting abnormal loads from CPT to GP, we got stuck in Kimberley for three nights. Looking around for adorable accommodation led me to Bagpipe Lodge. I was a little surprised that it was further away from Kimberley than I had wanted to be. But when I arrived and discovered what felt like the unknown, I was more than happy. From the awesomely friendly and helpful Klara who received me and checked up regularly to see all was OK, and believe me, nothing was too much for her. This place is hidden away, steeped in history and an awesome place to go to forget the world and go into yesteryear.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rigardt P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Skoon veilige verblyf op jou eie. Ons het die rustigheid baie geniet. Verblyf is baie skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douwe B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Wonderlike belewenis. Geniet van 'n asemrowende sonsondergang en uitsig. Grondpad en bietjie 4x4 om daar uit te kom - nie ideaal as jy haastig Kaap toe of terug is. Bring jou eie braairooster, braaitang en koffie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sunet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfontein Battlefield Museum, Magersfontein, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e32b652f17bb71b010e2112482332f5f4cd9b8d286e62e47d6525a82b9758808a1b9839b416f8f13fc4b1c67ba734dcaa49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Magersfontein Battlefield Museum Magersfontein 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.969437186322 24.69841591898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang