Successfully reported
+22

Bakvissie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bakvissie is 'n smaakvol versierde selfsorg-eenheid op die onderste verdieping, slegs 80 meter van die strand in Paternoster af. Dit is die ideale vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Bakvissie is naby plaaslike winkels en restaurante geleë.

Die eenheid kan tot 4 mense gemaklik akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n groot eetkamertafel en sitplek, en 'n binnebraai-kaggel. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Bakvissie bied ook 'n buitebraai-area met sitplek, sowel as 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1908

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bakvissie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3adf1efc2b68ba2e86705f84413d56a38c8615530461573b66e551038eed6521ffad00cf363306fdda0321a77688147d11ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 20 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805882 17.89786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang