Bali Hai 103
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 N Beach Road, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bali Hai 103 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsig in 'n veilige kompleks in Westbrook, Durban. Dit is perfek vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers en bied 'n gemaklike en moderne basis met maklike toegang tot die strand, plaaslike winkels en nabygeleë besienswaardighede.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi vir vermaak en ontspanning.
Die sitkamer maak oop na 'n oordekte balkon met buitesitplek. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, gedeelde braai-area en maklike toegang tot die strand geniet. Die woonstel is 'n kort rit vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en binne maklike bereik van Umhlanga, Ballito en die ikoniese Golden Mile.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 764
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 37 N Beach Road, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 N Beach Road, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang