Bali Hai 402
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 North Beach Road, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bali Hai 402 is 'n gemeubileerde woonstel in 'n seefront-kompleks in die dorp, Westbrook geleë. Dié prentjiemooi dorp spog met lang strande en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see.
Die woonstel is op die vierde verdieping, het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en gemaklike sitplek, en lei na 'n onderkbalkon met 'n sitarea en 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area by die swembad.
'n Daaglikse skoonmaakdiens van1 uur vanaf Maandae tot Saterdae, uitsluitend publieke vakansiedae, sluit beddens opmaak, skoonmaak van badkamers, vee en was van alle vloere in. Skottelgoedwas is uitgesluit.
Doendinge in die omgewing sluit in swem, die verkenning van die seelewe in rotspoele, kajakry, branderplankry, lyfplankry, bootry en sonbad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 576
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 37 North Beach Road, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bali Hai 402 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 North Beach Road, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang