Successfully reported

Bali Hai 402

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2026 tot 25 Jun 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2026 tot 11 Jun 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2026 tot 23 Apr 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

'n Braairooster kan op versoek deur die opsigter verskaf word.

Hierdie is 'n residensiële kompleks en geraas moet vermy word.

Die volgende dokumente word vereis om die bespreking te bevestig:
1. 'n Afskrif van ID/paspoort van elke volwassene
2. Bewys van verblyf (indien SA burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls
4. Voertuigregistrasienommers

Die volgende is nie by die tarief ingesluit nie:
'n Breekskadedeposito van R1000.
'n Linnefooi van R500 vir verblyftydperke van 2 nagte.

Geen besprkeings deur gaste onder 25 jaar word aanvaar nie. Daar moet ten minste 1 persoon in die groep bo 25 jaar wees.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Mandag tot Vrydag beskikbaar, maar sluit openbare vakansiedar en verblyftydperke van 2 nagte uit. Die skoonmaakdiens sluit die opmaak van beddens, ontsmetting van die badkamers en die mop en vee van die vloere in. Skottelgoed word nie gewas nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 North Beach Road, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAar5WYFcehdfAIEScdBvS8nW74fkiPH1MsfYzXfGx18gDipe2yq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.588858 31.172212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang