Successfully reported

Family Holiday House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Eugene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Eienaar vriendelik, deurgaans word ons verwagting oortref. Woonstel is ruim, volledig toegerus, netjies en was daaglikes skoongemaak, deeglik. Die enigste skaafplek wat ons uitstappie minder lekker gemaak het, is dat ek onverwags deur Property 24 genader is om 'n breekskadedeposito van R1000.00 te betaal. Dit was ongerieflik om eers na te gaan of ek die nie reeds betaal het nie. (Dit was onverwags aangesien by die vorige besprekings, was dit nie nodig om met nog 'n besprekingsagent te korrespondeer nie). Ek het dit ook ongerielik gevind om aan al die Fica-voorwaardes te voldoen, soos bewys van verblyf, beswys van bankrekening, ID-dokment ens. Ek was ook bekommerd dat die versoek om R1000 te betaal aan 'n instansie waarmee ek nog nie kontak gehad het nie, nie 'n kullery was nie. Was dit regtig nodig? Ek sal verkies om net met een verhuringsagent te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Family Holiday House
Goeie dag. Die webtuiste is net 'n portal waardeur die besprekings gemaak word. Die webtuiste besit nie een eenheid nie. Die woon eenheid word net daar geadverteer en hulle skep 'n geleentheid om deur hulle netwerk te bespreek. Ons het 'n bestuurende maatskappy vir die vakansie eenheid. Dit was maar toevallig dat die eienaar in die huis gedeelte was want eintlik bly sy in die Kaap. Die huis word ook uitverhuur op sy eie. Die deposito wat jy dus op die webtuiste betaal het was net om die eenheid vas te maak vir die bespreking. Die breekskade deposito wat jy aan ons bestuurder betaal het word aan jou terug betaal indien daar nie skade aan die eenheid was nie.

Moyenene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Affordable, clean and comfortable. Close to beach. Affordable rates. Good cleaning service. Basic stay requirements catered for. I would suggest adding a barn door to the bathroom area for more privacy. The shower water pressure was not great. And the shower drain was a bit clogged up. Other then that, nice space and garden and very close to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie skoon en netjies. Loopafstand van alles. Kombuis is goed. Ons het lekker saam met my ouers en 4 maande oue baba daar gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Goeie ligging vir 'n seevakansie. Ballito Beach House is net een blok van die strand. Willard Beach is 5 minute se stap deur die tuinhekkie, oor die straat en deur die laning langs Ballito Sands. Ons het ook na strandfront restaurante gestap en daagliks op die plankpaadjie seelangs gestap. Die studio is net een groot vertrek met 'n stort en toilet, maar baie goed ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg verblyf vir 2 persone (selfs 3 as een op die slaapbank slaap). Daar is nie lugreëling nie, net 'n dakwaaier, maar as die twee buitedeure oopgehou word (sluit die veiligheidshekke) is daar 'n lekker koel trek, saam met die dakwaaier. Die TV het net Netflix, geen ander kanale nie. Daar is 'n effense see-uitsig deur die voordeur tussen twee groot woonstelblokke deur. Mpumi werk op die terrein en is baie behulpsaam met enige navrae.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelaide N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Perfect house to accommodate the whole family. The house is a home away from home. Truly enjoyed staying there, from the cleanliness to how close it is from the beach. We would definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Extremely neat place. Karin's information about keys and location I required were spot on and she replied to emails immediately. Accommodation was extremely neat and tidy. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann F
Kort verblyf
4.6
Aug 2019

Die plek is perfek vir 'n groot groep. Ons was 6 volwassenes en 8 kinders en ons het gemaklik gebly. Die ouer kinders het saam in 'n kamer geslaap op stapelbeddens. Daar was 'n groot tuin vir hulle om te speel. Die huis en woonstel is regtig heerlik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Family Holiday House
Good morning Mary-ann, Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again. Warm regards, Karen von Wielligh

Fienie G
Kort verblyf
4.0
Jan 2019

Heerlik! Dis 'n baie lekker huis met 'n heerlike leefarea en is goed toegerus. Dit is baie sentraal geleë. Die buitekamer is bietjie verwyder van die res van die huis, en kan moeilik wees met 'n paartjie met kinders wat gesplit moet word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Family Holiday House
Dankie vir die mooi resensie Fienie, ek sien daarna uit dat u weer by ons bespreek. Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

Kimberley B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2019

Very pleasant stay. Just definitley needs an air-con! We had a pleasant stay, just very hot with no air-con. But place was clean and met all necessary needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Family Holiday House
Good afternoon Kimberley, Thank you for your review, we look forward to you booking with us again. Kind Regards, Karen von Wielligh @ Chas Everitt Ballito

Anton H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2019

Very good but poor security. The property offers very spacious accommodation for a large family. It is neat and clean and conveniently situated close to the beach. The property offers only limited security with burglar bars and security gates in place, but lacking an alarm system and a perimeter electric fence. We will definitely not book this property unless the security is improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Family Holiday House
Good morning Anton, Thank you for your review. An alarm system has now been installed at both the house and flat, as a result of your feedback. Kind Regards Karen von Wielligh

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Marion Road North, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c47fa4b77967320b6a3fd2e0bbe7534c6fce45a265ce1092a932ceb6a2dd71bf495c2c7295cd761fc7afc1f80a88729d4da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 26 Marion Road North Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536481891715 31.220637958336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang