Ballito Manor View 502
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die eenheid verbode.
Linne, handdoeke en 'n skoonmaakfooi tydens vertrek is by die tarief ingesluit.
'n Verwelkomingspakkie word voorsien wat tee, koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasseep, handseep, stortjel, room, 'n swartsak en sponsie insluit.
Daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Gratis skoonmaakdiens en vars linne en handdoeke word op die agtste dag voorsien. Ekstra linne en handdoeke sal teen 'n ekstra koste wees.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die prys is vir tot 4 gaste.
Let asb. dat inklok en uitklok nie op Kersfees of Nuwejaarsdag geskied nie.
Hierdie verblyf is gesinsvriendelik en aanvaar nie besprekings vir groepe wat jonger as 25 is of vir matriekvakansie nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang