Successfully reported
+26

Ballito Village 69

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballitoville, Durban, 4339, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ballito Village 69 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die Ballito Village in die kusvoorstad Ballito aan die Dolfynkus geleë is. Dit spog met 'n privaat en omheinde patio met 'n tuin en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie.

Dié ruim woonstel het 'n kapasiteit van 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetkamer en sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel met sitplek vir tot 8 gaste asook 'n Weber-braai.

Die Ballito Village bied 'n verskeidenheid doendinge soos 'n gemeenskaplike swembad, 'n welstandspa, 'n restaurant, 'n gimnasium, 'n muurbalbaan, 'n mini-sportveld, 'n wassery, 'n gastesitkamer, 'n speelkamer vir kinders asook 'n bioskoopkamer. .

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 764

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballitoville, Durban, 4339, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Village 69 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballitoville, Durban, 4339, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA563b6b78fc7445989951352f3482e7349cfe7eeed786f47eb586dafa504baa79ce662c1e48347d58600792f171694aa4ec0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Ballito Village, Douglas Crowe Drive Ballitoville 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.529174515993 31.198084097579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang