Successfully reported
+13

Barbara House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 869 Barbara Street, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barbara House bied oornagverblyf in die hartjie van Theresapark, Pretoria. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers of 'n aparte woonstel wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers het elkeen 'n dubbelbed wat met gehaltelinne oorgetrek is. Een van hierdie kamers en die woonstel het hul eie badkamers. Gaste in die ander kamers maak gebruik van gedeelde badkamers.

Die verblyf spog met twee aparte ingange met elektriese skuifhekke, wat veilige onderdakparkeerplek vir 4 tot 5 voertuie bied. Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde onderdakbraai-area en 'n uitnodigende swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharlene K
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and welcoming. What an amazing experience for just a short stay. The room I had booked had a leaking toilet and so they had...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Yolande S
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters gerieflik. Pragtig skoon, netjies en ruim. Staf is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Die plek was pragtig skoon en netjies....
Sien meer
Mrt 2025
Lezahn H
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens, netjies. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis in die toekoms net hier o...
Sien meer
Feb 2025
Ivin R
5.0
We honestly enjoyed our stay. Great accommodation, good location. Value for money. It was lovely and Refilwe was very sweet!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Emmarentia B
Saam met lewensmaat
3.8
Stort is heel bo in kombuis. Raas weergalm erg. Werkers was baie vriendelik. Bed is darem gemaklik om op te slaap al is kammer bietjie beknop in eenka...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 127

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 869 Barbara Street, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Barbara House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 869 Barbara Street, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b931807bdcdc6b26cb605876a4cbcea14a1ff2822080219336ee03ab308d12970451bfde5e3f3af77d88e089bb8fbaf9ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 869 Barbara Street Theresa Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.673986360048 28.147801838032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang