Barbara House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 869 Barbara Street, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barbara House bied oornagverblyf in die hartjie van Theresapark, Pretoria. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied die keuse van 4 gastekamers of 'n aparte woonstel wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is almal gemeubileer met 'n dubbelbed wat toegerus is met kwaliteit linne. Een van hierdie kamers en die woonstel het sy eie badkamer. Die ander kamers maak gebruik van gedeelde badkamers.
Die eiendom spog met twee aparte ingange met elektriese skuifhekke, wat veilige onderdakparkeerplek vir vier tot vyf voertuie bied. Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde onderdakbraai-area en 'n uitnodigende swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 127
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 869 Barbara Street, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Barbara House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 869 Barbara Street, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang