Successfully reported
+34

Barefoot Bungalow

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 173 Beach Road, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 R975 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Barefoot Bungalow is 'n pragtig gemeubileerde en goed toegeruste selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom in die hartjie van Amanzimtoti. Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien dit direkte toegang tot 'n lieflike swemstrand het.

Hierdie grondvloer-eiendom bied slaapplek vir altesaam 5 gaste, 2 volwassenes en 3 kinders of 3 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n ruim sitkamer met 'n enkelslaapbank, ekstra gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Die eiendom beskik ook oor gratis WiFi. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie rekeningbesonderhede saambring om die DStv Now-app te kan gebruik.

Gaste het volle toegang tot die eiendom se swembad en braaigeriewe, asook 'n veilige parkeerplek voor die eenheid. Die eenheid is naby winkels, restaurante en baie toeriste-aantreklikhede geleë.

Let asseblief daarop dat Barefoot Bungalow en Beachfront Bungalow op dieselfde perseel geleë is. Beide eenhede bied slaapplek vir 5 gaste, 2 volwassenes en 3 kinders, of 3 volwassenes en 2 kinders as u 'n bespreking vir 'n groep gaste wil maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Phumzile M
Gesin met klein kinders
5.0
Unforgettable! My family and I had a lovely stay at Barefoot Bungalow. The place was neat, and the beds were quite comfortable after th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Santie G
Saam met lewensmaat
5.0
Beste vd bestes. Lieflik, ruim, super netjies. Neutraal geleë. Gemaklike, goeie kwaliteit beddens. Dankie, jy is die beste gasvrou.
Sep 2024
Tsholo S
Gesin met klein kinders
5.0
We had a pleasurable stay. The place is clean, close to amenities and beaches. Our stay was amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Boyce M
Gesin met tieners
4.4
The stay was comfortable, peaceful and safe. The stay was comfortable, peaceful and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Elsabe S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en skoon akkommodasie met 'n rustige vakansie-atmosfeer. Eurika het ons vriendelik en gesellig op die afgespreekte tyd ontvang. Hoogs aanbe...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 173 Beach Road, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Barefoot Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 173 Beach Road, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3efce09947727457fdd040fae28c794443dbb3a761130c6a4773c7f6950c07b0f70fe1106acee0712fbd68696655dc8ed740?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 173 Beach Road Amanzimtoti 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0418587 30.8966987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang